Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affi Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lindi B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Home away from home. Warm and cozy atmosphere, and warm and friendly service. I felt relaxed and at ease as soon as I arrived. The host is a great host and I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Ware juweel aan die Weskus! Affi Plaas Gastehuis is 'n ware juweel aan die Weskus. Omring deur asemrowende natuurskoon, bied hierdie pragtige plekkie 'n rustige wegbreek van die gejaagde stadslewe. Van die oomblik dat ons aangekom het, het die gasvrou ons met ope arms verwelkom. Haar warm gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel. Die verblyf self was uitmuntend. Die kamers was baie skoon en netjies, met aandag aan detail wat 'n mens selde teëkom. Dit is duidelik dat daar baie sorg en liefde ingesit word om die gastehuis in so 'n uitstekende toestand te hou. Affi Plaas Gastehuis is die perfekte bestemming vir almal wat op soek is na 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Ons kan nie wag om weer hierheen terug te keer nie en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie baie lekker sal enige een aanbeveel om soontoe te gaan. Ons verblyf was baie lekker. Die gasheer is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Klein dorpie gasvryheid op sy beste. Ons sal Affi Plaas definitief aanbeveel. Ons was baie vriendelik verwelkom - klein dorpie gasvryheid op sy beste. Die kamers was skoon en netjies en goed ingerig. Die beddens was gemaklik en die beddegoed snoesig. Die kinders het lekker in die tuin baljaar terwyl ons om 'n vuurtjie gekuier het. Niks was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Wesley B
1 nag
4.6
Jul 2024

Very small town. But nice. Bitterly cold in the area. Really enjoyed the electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie L
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Aangename gashere. Gasvry en baie interessante gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wow, ons het baie lekker gekuier. Jan en Nolene, die gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel van die oomblik wat ons bespreking bevestig is. Dit was nie eers nodig om te vra dat hulle vir ons etes voorberei nie, maar elke keer as ons daar gekom het was hulle gereed met die lekkerste kos wat jy jou kan indink. Die heerlikste lasagna, waterblommetjiebredie, tuisgebakte broodjies, gevulde pannekoeke, tuisgemaakte konfyt, kerriebeet ens. Eet soveel as wat jy wil en alles teen 'n vaste, baie billike "sakpasprys". Nie gelisensieer nie, so neem jou eie alkoholies drankies, maar daar is 'n drankwinkel letterlik oorkant die straat indien jy iets vergeet het. Kamers is goed toegerus met elektriese warm kombers vir die winterkoue. Dankie Jan en Nolene, ons het baie lekker saam met julle gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ideal location for where we needed to go. Jan went the extra mile. Jan went out of his way to make our stay memorable and comfortable, to the extent of providing a home-cooked boere kos dinner at an affordable price, which was well worth it. Overall, it was a most enjoyable stay, so we will definitely return in the not too distant future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Affi Plaas
Dear Roy So sorry i missed you, glad to hear Jan took good care of you guys... Have a great Xmas and new year Regards Nolene

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Ons is hartlik en vriendelik ontvang en het die naweek sommer baie tuis gevoel. Ons sal beslis terug wees vir 'n opvolg kuier saam met wonderlike hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Gesellig en hartlik. Rustige wegbreek van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdFBj5cJVt314pwNNvpxIsQlenaFictLjtQdhLUF5hVw2V9Iovj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 108 Minnaar Street Redelinghuys 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.477832827006 18.536686351837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang