Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affi Plaas

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad.

Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Houthuis, is apart van die ander kamers en word op 'n slegs verblyf-basis aangebied.

Braaigeriewe is beskikbaar, of indien jy nie lus is vir moeite nie kan die eienaars op versoek 'n heerlike maaltyd bedien. Ontspan in die swembad na 'n warm dag of geniet die geselligheid voor die kaggel in die koue.

'n Heilsame ontbyt word in die eetarea bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook braaigeriewe. Aandete moet vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lindi B
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Warm and cozy atmosphere, and warm and friendly service. I felt relaxed and at ease as soon as I arrived. The host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Glenda G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Ware juweel aan die Weskus! Affi Plaas Gastehuis is 'n ware juweel aan die Weskus. Omring deur asemrowende natuurskoon, bied hierdie pragtige plekk...
Sien meer
Mei 2024
Cecelia H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker sal enige een aanbeveel om soontoe te gaan. Ons verblyf was baie lekker. Die gasheer is baie goed.
Jan 2024
Nico T
Saam met lewensmaat
5.0
Wow, ons het baie lekker gekuier. Jan en Nolene, die gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel van die oomblik wat ons bespreking bevestig is. Di...
Sien meer
Aug 2023
Cindy N
Gesin met klein kinders
4.8
Klein dorpie gasvryheid op sy beste. Ons sal Affi Plaas definitief aanbeveel. Ons was baie vriendelik verwelkom - klein dorpie gasvryheid op sy beste....
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
  • Gaste dink Affi Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdFBj5cJVt314pwNNvpxIsQlenaFictLjtQdhLUF5hVw2V9Iovj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 108 Minnaar Street Redelinghuys 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.477832827006 18.536686351837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang