Affi Plaas
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Affi Plaas is in 'n klein dorpie Redelinghuys, in die Wes-Kaap provinsie en 160 km vanaf Kaapstad geleë.
Dié rustieke gastehuis bied verblyf in 'n verskeidenheid kamertipes wat met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens ingerig is. Een van die eenhede, Houthuis, is apart van die ander kamers en word slegs op 'n kamerbasis aangebied.
Braaigeriewe is beskikbaar en as jy nie lus is om te kook nie kan 'n heerlike ete op versoek deur die eienaars voorsien word. Ontspan in die swembad na 'n warm dag of geniet mekaar se geselskap voor die kaggel.
'n Stewige ontbyt word in die eetarea bedien. Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar. Aandete is beskikbaar indien vooraf gereël.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Gaste dink Affi Plaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Redelinghuys Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang