Affi Plaas
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad.
Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Houthuis, is apart van die ander kamers en word op 'n slegs verblyf-basis aangebied.
Braaigeriewe is beskikbaar, of indien jy nie lus is vir moeite nie kan die eienaars op versoek 'n heerlike maaltyd bedien. Ontspan in die swembad na 'n warm dag of geniet die geselligheid voor die kaggel in die koue.
'n Heilsame ontbyt word in die eetarea bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook braaigeriewe. Aandete moet vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
- Gaste dink Affi Plaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Redelinghuys Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang