Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affie Plaas Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Meranda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Als wat jy nodig het. Baie aangename verblyf! Sal net waardeer indien die yskas herstel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabé
Affie Plaas Selfsorg
Dankie vir terugvoering, die yskas is herstel.

Annalie E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry. Heerlik gebly. Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon, goeie diens. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker gebly saam my man en hondekind. Sal dit beslis weer daar bly en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda H
1 nag
4.6
Des 2023

Very pleasant. A really pleasant surprise - comfortable bed with beautiful cotton sheets, a perfect shower and everything one needed for an enjoyable stay - thank you to the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Halfpad stop oornag terug vanaf vakansie in die Kaap. Baie mooi en gerieflike akkommodasie vir my gesin op pad terug vanaf Kaap na Pretoria. Biae goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juandri S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Gerieflik. Maklik. Ons het net oorgeslaap, maar so gerieflik. Daar is lugverkoeler en alles wat mens nodig het. So vriendelik en maklik verwelkom. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Gerieflik en kans om sterre te sien! Gerieflike plekkie, skoon en netjies. Ek was effens onrustig oor die groot gapings in die pallisade heining omdat my twee hondjies saam was (vooraf gereël). Ons kon nie gaan uiteet soos beplan nie omdat ek hulle nie alleen in die erf kon los nie. Die badkamer maak in die kombuisie oop wat vreemd was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie dankie, dit was skoon netjies en die cooler het ons lewe gered. Baie dankie dat my 2 dierekinders welkom was. Dit het vir ons so baie beteken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise O
1 nag
4.8
Jan 2022

'n Baie goeie nag rus gehaad, die kamer en kombuis het alles in wat jy moontlik nodig sal hê. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang