Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affie Plaas Selfsorg

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Affie Plaas Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf in Bethulie en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-woonstelle. Woonstel 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Woonstel 2 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke woonstel het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Bethulie bied verskeie plekke van geskiedkundige belang soos die Pellisier Museum, die konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof, die Louw Wepner-monument of gaste kan 'n geskiedkundige toer van die dorp doen. Daar is ook die historiese Royal Hotel waar gaste kopstukke met die eienaar, Antony Hocking, kan gesels, en gaste kan gaan voëlkyk of saans sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Meranda V
Saam met vriende
5.0
Als wat jy nodig het. Baie aangename verblyf! Sal net waardeer indien die yskas herstel kan word.
Mrt 2024
Annalie E
Gesin met tieners
5.0
Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry. Heerlik gebly. Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry.
Jan 2024
Chante U
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, goeie diens. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker gebly saam my man en hon...
Sien meer
Jan 2024
Miranda H
4.6
Very pleasant. A really pleasant surprise - comfortable bed with beautiful cotton sheets, a perfect shower and everything one needed fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Dirk N
Gesin met klein kinders
4.6
Halfpad stop oornag terug vanaf vakansie in die Kaap. Baie mooi en gerieflike akkommodasie vir my gesin op pad terug vanaf Kaap na Pretoria. Biae goei...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Affie Plaas Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang