Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affie Plaas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Linne en badhanddoeke
Elektrisiteit
WiFi
Parkeerplek
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Langs die huis is 'n woonstel wat aan 'n permanente huurder verhuur word.

Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die perseel opdoen nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere is verbode in die vakansiehuis, behalwe met spesiale reëling vir gidshonde vir visueel gestremdes.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.

Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie by die verblyf toegelaat nie;
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disco, 21ste verjaardagpartytjies,
matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen),
hane- en hennepartytjies, en geen onder 21-jariges sal sonder volwasse toesig by die verblyf geakkommodeer word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinstraat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e77943b51ee177d019a713358689bc0c7adbed780e3d720b352390c35abb018725fb7f54d1e4c4073306735d77194b4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 9 Spin Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0862336 18.0450912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang