Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affinity Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Die kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike eetkamer waar 'n heerlike ontbyt bedien word. Ekstra geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi in. 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lutz S
Saam met lewensmaat
5.0
Our hosts were very accommodating. Thank you. Nice to be back again. Such a lovely view. I recommend this place anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Kenneth R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Dit is die 6de keer wat ek daar oornag het. Verblyf was perfek, maar die gebou buite kort 'n verfkwas. Beste ontbyte in die land en besli...
Sien meer
Sep 2024
Robert W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, vriendelik, netjies en swembad was 'n lafenis in die hitte. Sien sterre.
Jan 2024
Amanda F
Saam met lewensmaat
4.8
Goed. Ons het lekker geslaap. Die plekkie was skoon en netjies en die mense was gasvry.
Apr 2024
Carin L
Gesin met tieners
4.4
Vriendelike diens en skoon, voldoende verblyf. Ons gesin het lekker gebly. Kinders het met die honde gespeel en ons ouers het lekker op die stoep gesi...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Affinity Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OTAyNGRjLTEzOGQtNGZiMi04MTc3LTA2ZGFkNzVkZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45669 21.25047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang