Affordable Overnight Accommodation
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n yskas-vrieskas, platskerm-TV, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n stoep met sitplek. Daar is ook 'n Weberbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Die eiendom is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n oond, 'n vierplaatstoof en 'n yskas-vrieskas. Die eenheid het slegs 'n en suite-stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die kamer en 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die eenheid het ook sy eie braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die eiendom is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stofie, yskas en diepvrieskas. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n stapelbed in die kamer langsaan. Die eenheid het ook sy eie braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die eiendom is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is die grootste een en dit is semi-selfsorg. Daar is 2 enkelbeddens in die 1 kamer en 2 groot enkelbeddens (wat teen mekaar geskuif kan word) in die ander kamer. Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolf en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n groot stort en 'n aparte toilet. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassenes. Neem asb. kennis dat daar genoeg spasie is in die kamer met 2 enkelbeddens om nog 'n matras by te voeg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die eiendom is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodbush-straat 13, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang