Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affêre Karoodorp

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannes D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker gasvry en behulpsaam deur Deona en die span ontvang. Ons het as groep met kinders baie lekker gekuier. Die kinders was veral die meeste verras met die sjokolade bederf op elke bed. Lekker stapafstand vanaf alles, rustige omgewing en sekuriteit is tops met patrollies reg deur die nag in die aangrensende strate. Die vrouens was ook in hulle noppies met die 'pods' koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Affêre Karoodorp
Hannes, dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Kerryn K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was a home away from home. It was an amazing stay. The accommodation definitely matches the photos. Deona was an amazing host; she would promptly respond to any queries. The house also has a washing machine and a dishwasher, which was helpful as we were there for 3 nights. We were a group of 7 people with one toddler. The space was good. It was just a well-balanced place. We would go again and definitely recommend this accommodation to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Affêre Karoodorp
Thanks Kerryn, we are so pleased that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f06abf8bcead82ba187d2fc64d424c08f7a589247645fc121aa8698bfbd73ce93bc3f28dfb9c81d1aa79fed77ed987df609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 138 Spandoukop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123492269252 22.118239016533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang