Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affêre Karoodorp

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 15 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Affêre Karoodorp is 'n knus strandhuis wat in die kusdorpie Hartenbos langs die Tuinroete geleë is. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie want dit is ideaal geleë sowat 200 m vanaf die hoofstrand en winkels.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die eerste badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer met lugversorging wat gemeubileer is met 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is.

Daar is 'n buitebraai-area.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Affêre Karoodorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f06abf8bcead82ba187d2fc64d424c08f7a589247645fc121aa8698bfbd73ce93bc3f28dfb9c81d1aa79fed77ed987df609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 138 Spandoukop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123492269252 22.118239016533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang