Afri Eco Resorts
Beskrywing
Daar is 3 basiese kampeerplekke wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Hierdie staanplekke beskik oor 'n onderdak-platform met 'n kragpunt, lig en 'n losstaande braai. Hiér kan gaste hul tente opslaan of hul karavane parkeer. Gaste het toegang tot 3 gemeenskaplike badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n sluitkas het. Daar is ook 'n gemeenskaplike onthaalarea met braaigeriewe vir groter groepe ook beskikbaar. Hierdie kampeerplekke is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 eksklusiewe staanplekke wat met pragtige see- of berg-uitsigte spog. Elke staanplek bied slaapplek vir tot en met 6 gaste. Elkeen van hierdie staanplekke het 'n onderdak-platform met 'n kragpunt en ‘n buitelig. Hiér kan gaste hul tente opslaan of hul karavane parkeer. Elke staanplek spog met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroeër. Daar is ook ‘n privaat kombuis met 'n wasbak, mikrogolf, gasstoof en gasketel. Gaste kan ontspan en die rustigheid op die groot privaat dek inneem. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad, buite-eetarea, russtoele en 'n vuurput. Hierdie kampeerplekke is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Kampeerplek met selfsorggeriewe. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 eksklusiewe gestruktureerde tente wat met pragtige see- of berg-uitsigte spog. Elk tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elkeen van hierdie tente het 'n onderdak-platform met 'n kragpunt en buitelig. Elke tent spog met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie tente het elk 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, asook 'n aparte eenheid met 'n kombuisie met lopende water en wat met 'n mikrogolfoond, opwasgeriewe, 'n gasketel en 'n gasstoof toegerus is. Gaste kan ontspan en die rustigheid op die groot privaat dek inneem. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad, buite-eetarea, russtoele en 'n vuurput. Hierdie toegeruste tente is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Tentkamp met selfsorggeriewe
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tsavo Tents is 'n luukse glanskamptent met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers in die tent. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n ook 'n kinderslaapbank vir 2 kinders. Gaste gebruik 2 badkamers met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binnenshuise kaggel, 'n buitebraai en vuurmaakplek. WiFi, 'n TV en 'n houtvuurwarmbad is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang