Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Afri Eco Resorts
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Talitha S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha S

Ons wou nie huistoe nie!

Wat 'n ervaring! Sielkos uit-en-uit!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Neil J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J

Magnificent 4 days!

Great stay in a magnificent location. Would do it again and for longer!

Wilhelm V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V

Dit was netjies en skoon. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Ons het die verblyf baie geniet, sal definitief weer gaan en dit aanbeveel vir ander gaste. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is rustig, veilig en die kampplekke het die mooiste uitsigte. Die sein is swak en daar is geen televisies nie, wat dit perfek maak vir kwaliteit gesinstyd! Die parkie is in goeie toestand, die swembaddens is mooi. Dit is definitief 'n plek om te besoek as jy in die natuur wil wees, rustigheid wil ervaar, en daar is genoeg vir kinders om hulle mee besig te hou.

Karien F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien F

Baie lekker en gerieflik. Sal beslis weer terug wees.

Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is baie netjies en skoon. Dit is 'n lekker plek om met kinders te gaan.

Anthoney V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoney V

Ongelooflik fantasties privaat.

Ongelooflike stukkie goud in die wildernis. Perfekte wegbreek vir enige familie, met klein of groot kinders, of selfs sonder kinders. Privaat, netjies en baie gerieflik.

Miranda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B

Heerlik ontspannend en rustig. Net wat die dokter georder het.

Fantastiese oord vir diegene wat luuks wil kampeer met al die bederfies - eie badkamer, kombuis, hot tub, omring deur die natuur en met 'n lieflike uitsig. Boonop baie vir die kinders om te doen - klimraam, slides van alle groottes en blinkskoon swembaddens. Oord is uitstekend geleë om die tuinroete te verken.

Melissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Dit was fantasties.

Dit was heerlik. Sal dit beslis vir mense met kinders aanbeveel. Beslis die geld werd.

Ami M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M

Excellent breakaway.

Absolute gem on the Garden Route. Our children enjoyed it thoroughly. It will definitely not be our last time.

Bertus C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Ons kon uitrus en vars terugkeer.

Alles was skoon en netjies. Al die geriewe het gewerk. Die natuur skoon was pragtig.

Brand V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brand V

Baie lekker gebly. Die kinders het dit vreeslik geniet.

Die oord is baie goed uitgelê en netjies. Pragtige plek.

Hanneke D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Bakgat, rustig en netjies.

Netjies en skoon verblyf met baie vermaak vir die kinders. Die koue kon hul nie weghou van die waterslides nie. Baie lekker dinge om te doen in die area.

Marisca P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca P

Incredible

Exceptional host, location, facilities and amenities. Clean, private, secure, peaceful and indescribably beautiful. It's a slice of heaven with breathtaking natural surroundings and wildlife. We had an awesome stay, made lasting memories and can't wait to visit again. Thanks so much.

Liza S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S

Die moeite werd vir 'n blaaskans.

Dit was lekker en ontspanne. Die plek is goed ingerig en alles wat nodig is om lekker te kamp en rus. Hulle het soveel moeite gedoen en selfs vir die kids 'n film aangesit vir die aand. Dit was puik gewees.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang