Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afri Eco Resorts is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Wildernis en Sedgefield, geleë en lok vakansiegangers met 'n verskeidenheid verblyf-opsies om aan alle behoeftes te voldoen. Gaste kan uit basiese staanplekke, eksklusiewe staanplekke of eksklusiewe selfsorgtente kies.

Elke eksklusiewe staanplek spog met privaat ablusiegeriewe en 'n kombuisie met lopende water, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Hierdie staanplekke het ook 'n groot dek met 'n houtvuurwarmbad, sonstoele, losstaande braai en 'n vuurput. Met die opsie van óf berg- óf see-uitsigte, kan gaste 'n rustige omgewing geniet wat aan al hulle behoeftes voldoen.

Die eksklusiewe tente het beddens, beddegoed, handdoeke en 'n kombuisie met lopende water, 'n mikrogolfoond en 'n stoof, asook 'n pragtige see-uitsig en 'n privaat houtvuurwarmbad.

Die perseel spog met 'n gemeenskaplike swembad, 4 opwindende waterglybane vir oud en jonk en die kinderspeelpark en grootskerm vir fliekaande dra by tot die pret. Sebras wei tussen die kampplekke en bied 'n onvergeetlike Afrika-ervaring. Met veilige parkeerplek kan gaste 'n rustige nagrus in Wildernis geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Afri Eco Resorts
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afri Eco Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang