Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adenium Beachfront

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Adenium Beachfront
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Linah M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linah M

My stay was amazing. I enjoyed every moment of it.

The place is so convenient because it is close to most facilities. Access to transport and the sea view every morning is one of my highlights.

Cherisse P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherisse P

Dit was heerlik.

Dit was 'n plesier om daar te bly.

Petro N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Aangename plek met ideale ligging.

Aangename plek met alles wat mens sou benodig vir kort of langer verblyf. Die ligging is ideaal. Met aankoms was daar 'n paar klein dingetjies wat verbeter kan word, maar die gasvrou was beskikbaar om by te staan.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elfranco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elfranco B

Weg van huis, maar nie gelukkig in hart gewees oor ontvangs en verblyf nie.

Ons aankoms by die woonstel was vertraag weens die feit dat die woonstel nog nie skoongemaak was nie die skoonmakers was nog besig na 15:00. Ek het reeds 4 weke voor ons aankoms gevra om as dit moonlik is 'n uur of wat voor 15:00 te kan inboek weens ons vlug wat reeds 10:00 geland het. Daar is vir my gesê hulle sal ons laat weet soos die tyd aanstap. Dit is glad nie gedoen nie. Het op ons aankoms weer gevra, maar daar is gesê "nee dit sal 15:00 wees". Toe 15:00 aanbreek, skakel ek die selnommer wat voorsien is, dit het na voice mail gegaan. Ek het die agent geskakel toe word die deur by die woonstelblok vir ons oopgemaak om 15:15. Binne in die woonstel was die skoonmaker nog besig om die woonstel skoon te maak. Onaanvaarbaar, dis die eerste keer dat ek dit ervaar. Op navrae oor kragonderbrekings is daar gesê hulle het een gloeilamp in die slaapkamer wat sal brand as daar 'n kragonderbreking is. Dit het nie gewerk nie, die waaier was stukkend en het 'n snaakse geluid gemaak. Die badkamerkas was vol verfblikke, die stort het geen veilige rubbermat op die vloer gehad nie, ons moes 'n handdoek daar gooi want die vloer was glad. Die gasstoof het geen gasbottel gehad vir kragonderbrekings nie. Ons moes in die donker sit vir 2 ure tot die krag aankom, maar die res van die woonstelblok was verlig. Ek het foto's en video's geneem van alles wat ek hier bespreek het. Vir dit wat ek betaal het en daar was niks verkeerd met my geld nie, was maande voor die tyd betaal, verwag ek beter diens.

Sharon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

Ons het baie lekker gekuier maar het 'n see-uitsig gemis en 'n balkon.

Die woonstel het alles in om jou verblyf gemaklik te maak. Baie veilig, netjies en skoon. Daar is 'n wasmasjien in die woonstel. Badkamer het net 'n stort, nie 'n bad nie. Geen balkon. Die woonstel is ongelukkig op die grondvloer so see-uitsig is baie beperk. Daar is 'n speelparkie oorkant die straat van die woonstel vir ouers wat met kinders vakansie gaan hou. Baie eetplekkies stapafstand van woonstel. Daar is slegs 'n driesitplekbank in die sitkamer, so indien julle meer as twee mense is sal dit 'n probleem wees. Die rooi hop-on hop-off bus se stop is ook stapafstand van die woonstel af.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lize-mare S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mare S

Sal beslis weer kom!

Presies soos voorgestel, waarde vir geld en sentraal. Net paar nota's: asblik se deksel is stukkend, sommige eetkamerstoele ook. Een lig in badkamer het geblaas. En geen gasbottel vir gasstoof? Andersins: perfek.

Nicole J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Place is very nice.

Beautiful sea view, close to V&A Waterfront and Mojo Market. Place is nice and quite.

Tracy E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy E

It was awesome.

It had access to all amenities.

Josua S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S

Great ligging! Goeie waarde!

Sentraal en alles is netjies!

Theunis S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Wonderlike woonstel met baie goeie ligging.

Die woonstel was netjes, en die ligging puik. Die promenade is net buite die deur en Groenpuntpark net om die draai.

Ben P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ben P

Uitstekende ligging.

Netjies en baie veilig. Selfoon-opvangs swak binne en buite die gebou.

Kim H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Dit was wonderlik, baie genotvol en sentraal geleë.

I cannot wait to book my next holiday. This whole exprience was so effortless. Thank you!

Joanita P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita P

Ligging uitstekend. Goed toegerus.

Goed geleë, veilige parkering, badkamer kan verbeter.

Carel V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carel V

Selfsorgwoonstel naby aan waterfront en strande.

Goeie geriewe. Gerieflik op die MyCiti busroetes. Kliëntediens gemiddeld. Ongelukkig swak internetsein in die woonstel. Baie eetplekke binne stapafstand.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhodora-weg, Kusweg 5, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASX5519mJR4yDkN9GrbxKgByC3UA45P6O1OAIGOkSKiSuViwUaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 5 Rhodora Court, Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.900444108867 18.403655290604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang