Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Antares Loft

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 704, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad in die eenslaapkamer Afribode's Antares Loft, wanneer jy by die hoë vensters op die 7de verdieping uitkyk oor 'n stadshorison van ou torings wat skouers skuur met nuwe hotelle.

Die binnekant van die Antares-woonstel het Afrika-dekor-aanrakings soos kralewerk, kleurvolle muurkuns en dekoratiewe Afrika-houtmeubels. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die badkamer het 'n bad en stort. Die solderslaapkamer kyk uit oor die sitkamer vanaf die mezzanine-vlak en het 'n koningingrootte-bed en wit linne.

'n Swembad en parkeerplek word via 'n lugpaadjie na die naburige woonstelgebou bereik. Woonstelgeriewe sluit 'n kluis, haardroër, handdoeke, toiletware, strykyster en -plank en 'n toeristeinligtingslêer in. Gaste word ontmoet met 'n persoonlike ontmoeting en groet.

Afribode Antares is in die indrukwekkende Mutual Heights art deco-woonstelgebou, perfek geleë om in die historiese Kaapstad rond te stap. Verken markte, restaurante en toeriste-aantreklikhede te voet, of ry self na die moet-sien-besienswaardighede soos Tafelberg en V&A Waterfront, Kirstenbosch Botaniese Tuine en die sandstrande van Clifton en Kampsbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 14, Mutual Heights, 704, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 704, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMTg2MTA3LTZkNjEtNDJlZi1iMThkLTA3MjgyOGZmYjIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 Darling Street Mutual Heights, 704 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924119 18.422468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang