Apartment Louis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Apartment Louis is 'n stylvolle eenslaapkamer-woonstel in die Mutual Heights-gebou in die hartjie van Kaapstad.
Die woonstel is op verskillende vlakke geleë wat afsonderlike ruimtes in die woonstel skep. Die sitkamer, met sy roomkleurige hoekbank, lê 'n bietjie hoër as die kombuis. In die kombuis is daar 'n ontbythoekie en skaapvel-stoeltjies.
Daar is 'n stel trappe wat na die slaaparea op die tussenverdieping lei. Die slaaparea kyk oor 'n balkon uit oor die leefarea onder en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word en wat met gehaltelinne, kussings en 'n deken opgemaak is. Daar is oorgenoeg ruimte in die kaste, 'n lessenaar en 'n kluis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien.
Apartment Louis het privaat parkeerplek, 'n gimnasium, 'n swembad op die dak en is maklik via 'n lugbrug bereikbaar (die lugbrug verbind die parkeerarea en die woonstelblok). Gaste word ook persoonlik verwelkom.
Gaste kan Kaapstad gerus te voet verken en dié woonstel is net 'n paar minute se stap vanaf die Kasteel, die stadsaal, Groentemarkplein, Adderley-straat se blommemark en die Eastern Food Bazaar. Dis net 'n entjie se ry vanaf die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkarretjie en Kampsbaai en Clifton se strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gimnasium
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 42
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang