Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Cape Oryx

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Afribode's Cape Oryx
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adriaan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R

Behalwe die aanvanklike chaos het ons lekker gebly. Mooi eenheid en sentraal.

Daar was niemand om ons te ontvang nie en moes tot laat buite in die straat wag voordat ons iemand bespeur het wat linne in 'n sak gedra het. Toe ons haar vra, het sy bevestig dat sy die eenheid moes gereed kry. Die eienares het daar geslaap, en toe ons kon inkom, was die bed, bad en handdoeke nog net soos sy dit gelos het! Die TV het net Netflix gehad, en dit was 'n gesukkel tot die volgende dag om iets te kon sien. Ons was baie ontsteld oor die toedrag van sake!

Palesa S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa S

Overall I was happy with my stay.

Excellent! The apartment was everything I could ask for as a traveller.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 24, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYmUxOWExLTUyYjEtNDNjMS04NzY5LTI5NjQ5MWZlYjgyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 24 Hall Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.912152190997 18.391995484253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang