Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa House Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phyllite-laan 38A, Zwartkop-afrit 8, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied gaste individueel versierde kamers, op 'n B&B- of selfsorgbasis.

Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede bespreek of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers, wat almal 'n privaat balkon of patio het. Die lugversorgde kamers is ingerig met 2 enkel- of koninggrootte-beddens en het 'n volledige en suite-badkamer. Die kamers is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n studeerkamer en sitarea, en WiFi is beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak. Elke selfsorg-eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Volledige Engelse ontbyt word bedien en aandete is op versoek beskikbaar.

Die hoofhuis het 'n luukse sitkamer sowel as die eetkamer waar ontbyt en aandete bedien word. Gaste kan stap en ontspan in die lieflike tuine, of gebruik maak van die lapa se braai- en kroegarea. Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak. Konferensiegeriewe area ook beskikbaar.

Africa House Guest House is binne 2 km se ry vanaf Centurion-sentrum, die Gautrein Centurion-stasie, SuperSport Park-krieketstadion, Centurion Lake Mall, asook ander groot sakesentrums en hoofweë geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Phyllite-laan 38A, Zwartkop-afrit 8, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Africa House Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phyllite-laan 38A, Zwartkop-afrit 8, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmOGIxNDM5LTY5NjgtNDFjNy1iNzAwLTI0NzQxNDlkMTM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 38 A Phyllite Avenue Zwartkop EXT 8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.865930856607 28.177355378866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang