Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Africa House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rae A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae A

Brilliant.

What a beautiful house, the outside area is wonderful, gorgeous furniture and everything you need. An amazing place and would highly recommend. You can arrive at the house with just clothes as this house has all the basics covered, from toiletries to charcoal and food basics. The owners are so lovely and even arranged beers! What more could you want? To stay here is a must!

Africa House se terugvoer

Good day Rae Annette,

Thank you for the beautiful review, you are more than welcome to return to Africa House.

Kind regards,
Desiree

Africa House
Deon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uit die boonste rakke, beveel dit sterk aan!

Van die verwelkoming tot die laaste dag het die eienaars gereed gestaan om te help met enige iets. Die verblyf was skoon en netjies en het perfek vir ons gewerk. In die rustige omgewing was dit maklik om af te skakel en die battery te herlaai vir 'n nuwe jaar.

Africa House se terugvoer

Deon,
Jy en jou familie was 'n plesier om te akkommodeer, julle is welkom om terug te keer na Africa Huis.

Vriendelike groete
Desiree

Africa House
Natasha A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Delightful short stay - didn't want to leave! Cannot wait to visit again!

What a pleasant surprise this was. Exceptionally clean house. The kitchen had everything we needed. The bed was comfortable. The furniture was comfortable. The attention to detail was outstanding. Our hosts thought of everything and were incredibly gracious and considerate of our needs. I would highly recommend this house to anyone.

Danie C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Luuksheid in die Bos.

Daar is geen kostes ontsien met die huis se meubels en toerusting nie. Daar is alles wat nodig is om jou verblyf lekker en gerieflik te maak. Van die koffiemasjien met vars bone tot die 2 x braaiplekke buite en een onder dak. Komplimentêre sak hout, vuuraanstekers en water.

Africa House se terugvoer

Danie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit word waardeer.
Julle is welkom om weer terug te keer.

Vriendelike Groete
Desiree

Africa House
Alicia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Rustig, beïndruk, lekker.

Die plek het ons verwagtinge oortref! Daar het so baie moeite ingegaan tot in die kleinste detail. Dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek, ons sal beslis weer terug wees.

Africa House se terugvoer

Goeiedag Alicia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle is baie welkom om weer te kom bly. Vriendelike Groete, Desiree

Africa House
Vanaf
Vanaf R6 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2cff84857d8eaa47600c67234f1ce625107b9ae6bb1a8637ab8470ef8e9940ced75af867748f946ae02b6a06470a5fd6bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 350 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 556 Rooibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.342427179582 30.986270259507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang