Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Africa Inn is 'n chalet wat op 'n plaas van 220 hektaar sowat 8 km buite Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal weggesteek van die hoofpad en bied onbelemmerde uitsigte oor die pragtige Swartberge.

Dié chalet het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 1 enkelslaapbank. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die stoep het buitemeubels waar gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte oor die heuwels en berge in die verte kan geniet, of kan afkoel in die plonspoel. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert En Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb8683be682d815343771d62654e447c44cca621c515008cb0b8abfe6ea97af89ea09e26a6fa97a22aa4754e27f0ecd11ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Farm Buffelsdrift Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519196922369 22.24419772625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang