Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Africa Inn is 'n chalet op 'n plaas wat 220 hektaar groot is. Dit is net 8 km buite Oudtshoorn en is buitesig weggesteek van die hoofpad met 'n onbelemmerde uitsig op die pragtige Swartberge.

Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die stoep het buitemeubels sodat gaste lekker kan ontspan en die pragtige uitsig oor die heuwels en berge in die verte kan waardeer. Daar is ook 'n plonspoel om in af te koel. Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert En Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb8683be682d815343771d62654e447c44cca621c515008cb0b8abfe6ea97af89ea09e26a6fa97a22aa4754e27f0ecd11ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Farm Buffelsdrift Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519196922369 22.24419772625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang