Africa Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Africa Inn is 'n chalet wat op 'n plaas van 220 hektaar sowat 8 km buite Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal weggesteek van die hoofpad en bied onbelemmerde uitsigte oor die pragtige Swartberge.
Die verblyf bied 5 chalets om in die gaste se behoeftes te voorsien, hulle is ingerig met koninggrootte-beddens en slaapbanke. Die eenhede het elkeen 'n kombuis vir selfsorg asook 'n leefarea met 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte van die heuwels en berge in die verte geniet, of in die plonspoel afkoel. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gert En Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Africa Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang