Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Lodges

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was rustig en stil en baie gerieflik. Dit was aangenaam en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik sonder probleme. Ons het gemaklik gebly. Hulle kan wel die rookarea verbeter. As dit reën, reën jy nat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shasce S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

VERY GOOG. FRIENDLY CLEAN VERY SPACIOUS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

A beautiful stay. Was a comfortable stay. The room was very spacious and comfortable. The area is very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tich
Africa Lodges
Good day! Thank you for taking the time to give us feedback. Your feedback is highly appreciated. We will use this information to improve our service. Regards, Tich

Franciska C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie mooi kamers. Sal gerus vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Ek sal enige tyd Afrika Lodges Thabazimbi aanbeveel. Dit is goed toegerus. Vreeslik lekker gebly. Baie goeie diens by ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha P
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Great! Staff were friendly, place is neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha C
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2022

Die kamers was baie skoon en netjies maar die buite omgewing was minder netjies. Papiere is nie opgetel en daar was tot na 22:00 'n baie raserige groep voor ons kamers, onder die afdak. Die indruk van buite af is minder goed as wat die netheid van die kamers was, daar was ook van die bedlampies wat nie gewerk het nie. Ons het 3 kamers gehad. Die buitekant, soos die ingangstrappe, kort versorging en die omgewing is raserig op n Saterdagaand. As 'n mens net belangstel in oorslaap is dit goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Shumani L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

Fantastic. Please include microwave to warm up food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique N
1 nag
3.6
Aug 2021

Net een aand oornag. Sproeiers was groot deel van die aand aan wat bietjie steurend was en stort in die een kamer se vloer was bietjie vuil en drein verstop. Verder was dit heel rustig en gemaklik vir die een aand wat ons daar oornag het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deenastraat 5, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYzJjZDA5LWUyY2ItNDEyNy05Mjg5LTFlODIyMTIxODMxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 5 Deena Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59109 27.40716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang