Africa Lodges
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deenastraat 5, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Africa Lodges is in Thabazimbi geleë en dit bied verskeie verblyfopsies aan sakereisigers en vakansiegangers in Limpopo.
Die hotel het 23 ruim kamers wat gerieflik gemeubileer is. Die kamers het lugversorging, gemaklike beddens en en suite-badkamers. Verder is daar ook TV's met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en lessenaars in die kamers. Al die kamers het uitsigte oor die tuin. Let asb. daarop dat rook verbode is in die kamers. Ontbyt en ander maaltye kan op versoek apart gehef word. Daar is ook gratis parkeerplek en WiFi.
Africa Lodges bied konferensiegeriewe en -pakkette vir sakereisigers, asook geriewe en spyseniering vir troues en spesiale geleenthede. Daar is braaigeriewe, 'n swembad en 'n restaurant op die perseel.
Thabazimbi is die tuiste van verskeie restaurante, 4x4-roetes en bergfietsroetes. Die Marakele Nasionale Park is net 'n kort entjie se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Tich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Deenastraat 5, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Africa Lodges het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deenastraat 5, Thabazimbi, 0380, Limpopo
-
TGCSA-gradering: