Africa Paradise Boutique Hotel
Beskrywing
Die en suite-kamers is versier met moderne elemente. Matte, teëlvloere en gesofistikeerde meubels skep 'n vooraanstaande maar steeds gemaklike atmosfeer of jy nou vir besigheid of plesier reis. Al die en suite-kamers by Africa Paradise is elegant met 'n moderne Afrika-gevoel, badkamer, lessenaar / spieëltafel en 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Al die gastekamers by die lodge het hoëspoed-WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n groot satelliet-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die en suite-kamers is versier met moderne elemente. Matte, teëlvloere en gesofistikeerde meubels skep 'n vooraanstaande, maar steeds gemaklike atmosfeer of jy nou vir besigheid of plesier reis. Al die en suite-kamers by Africa Paradise is elegant met 'n moderne Afrika-gevoel, badkamer, lessenaar / spieëltafel en 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Al die gastekamers by die lodge het hoëspoed-WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n groot satelliet-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het lugversorging met moderne afwerkings, ’n balkon en ’n platskerm-TV met satellietkanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsein. Daar is ’n Jacuzzi-bad, stort en gratis toiletware in die badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging met moderne afwerkings, ’n balkon en ’n platskerm-TV met satellietkanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsein. Daar is ’n Jacuzzi-bad, stort en gratis toiletware in die badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelkamer het lugversorging, moderne afwerkings, 'n sitarea, 'n balkon en 'n platskerm-TV met satellietkanale. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort en gratis toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, moderne afwerkings, ’n balkon en ’n platskerm-TV met satellietkanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die en suite-kamers is versier met moderne elemente. Matte, teëlvloere en gesofistikeerde meubels skep 'n vooraanstaande maar steeds gemaklike atmosfeer of jy nou vir besigheid of plesier reis. Al die en suite-kamers by Africa Paradise is elegant met 'n moderne Afrika-gevoel, badkamer, lessenaar / spieëltafel en 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Al die gastekamers by die lodge het WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n plasma satelliet-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, moderne afwerkings, ’n sitarea, balkon en platskerm-TV met satellietkananle. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die privaat badkamer het ’n spa-bad, stort en gratis toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.
Die hotel bied 'n romantiese pakket van R600:
- nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje
- blomme of blomblare
- 'n vrugtebord of 'n boks sjokolade of 'n koek met 'n boodskap
Masserings:
Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur
Onbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang