Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Paradise Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 33 resensies vir Africa Paradise Boutique Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Francois D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Great night.

Was there for my wedding night, great stay.

Davidene P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene P

Wonderful, had a good night's rest and staff was very helpful and had smiles.

The stay was very pleasant, really enjoyed my stay.

Marsel R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel R

We enjoyed our time and the staff was very friendly.

The place is awesome and really nice, but it is in serious need of some maintenance or even a revamp. It has so much potential to be a fantastic venue. A dedicated manager will also go a long way.

Anele S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anele S

Booked for something and never got it.

I never got the room I booked for. We were put in another room we never booked, yet we paid full amount for our stay.

Vonita G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vonita G

Onaangenaam.

Die plek se tarief is laag, ek verstaan hoekom, die foto's lyk vreeslik mooi, glad nie wat ek ondervind het nie. Ons het buite die huis in 2 kamers oornag, dit was glad nie skoon nie, handdoeke is gedaan en beddegoed vol vlekke, lakens bruin gevlek en vol klossies, lankal nie meer geskik vir gebruik nie. Kussings moet ook vervang word, vloere was nie gewas nie, chips en popcorn daar gelê. Ek beveel glad nie die plek aan nie. Een woord: dit was aaklig.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie mooi en baie lekker plek.

Ek het net een aanbeveling, en dit is dat hulle moet kyk na hulle parkeerplek vir karre. Daar is nie genoeg spasie sou die plek vol wees nie. Hulle moet ook kyk dat kliënte 'n kode of afstandbeheer kry om in en uit te kan gaan.

Africa Paradise Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your feedback. Please note that we do have in house gate phone control system, unfortunately, it wasn't brought to our attention that you would like to be added to our system as you never contacted in this matter.

Hope we will see you soon.

Kind Regards
Africa Paradise

Africa Paradise Boutique Hotel
Hercules N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules N

Veilige, gerieflike en rustige oornagverblyf naby aan OR Tambo International Airport.

Africa Paradise bied bekostigbare gerieflike oornagverblyf in 'n veilige en rustige omgewing, binne minute se ry van OR Tambo International Airport af. Ons KLM-vlug was vertraag en ons het om middernag by die blyplek opgedaag - desnieteenstaande is ons hartlik ontvang en is ons in 'n kamer met toegang sonder trappe gehuisves. Die smaaklike ontbyt die volgende oggend was wat ons na 'n goeie nagrus nodig gehad het.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nadia Q - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia Q

Teleurstellend.

In die eerste plek moes hulle 'n kamer soek vir een van ons 3 paartjies, nadat ons 3 kamers geboek het. Een kamer se toilet was stukkend en die se deur kon nie sluit nie. Kamer was nie baie skoon nie.

Africa Paradise Boutique Hotel se terugvoer

You have booked 3 rooms and all 3 rooms was clean and ready for you when you arrived. The maintenance guy came to your room and fixed everything on the spot. We are sorry for any inconvenience caused.
Kind regards
Management

Africa Paradise Boutique Hotel
Jacobus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Die verblyf was baie aangenaam en die diens was vriendelik en puik.

Die ontvangs deur Lolla was baie hartlik en warm. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Geen versoek was te veel moeite en die kos was van uitstekende gehalte. Ons sal beslis weer in die somer daar gaan bly.

Lizohna D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizohna D

Uitstekend.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam, plek is uitstekend en baie netjies.

Mielie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mielie C

Net oorgeslaap vir werksredes.

Was baie aangenaam en netjies.

Monique J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique J

Was baie lekker, rustig, en baie mooi.

Sal beslis weer gaan, staff was vriendelik, area was rustig, en plek was baie netjies.

Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ivan T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ivan T

Disgusting.

Disgusting, old dirty room with hairs on the sheets which stank.

Nokuphakama M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuphakama M

It was amazing, I will book again soon. The people are very welcoming and the food was nice.

The rooms are super clean and the food is super delicious. The people are very loving and welcoming. My husband and I had everything that we needed and everything was amazing. Wow, I loved it.

Amanda K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Fantasties.

Meer as wat ek verwag het.

Carla B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Wonderful friendly kind very helpfulful

Hi there its was wonderful to stay there the place had a comfy feeling the staff and the place was lovely friendly atmosphere and I was very happy to stay there and to have my dog with me i want to say Thank you for the lovely stay that I experienced it was great

Wendy K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy K

Dit was awesome.

Was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Sarie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie K

Fantastiese tyd gehad.

Ons het 5 nagte daar deurgebring. Elke personeellid was so vriendelik en behulpsaam. Hulle kon nie genoeg vir jou doen nie, enige tyd van die dag of nag as jy hulle sou nodig kry was hulle met 'n glimlag beskikbaar. Ons Jacuzzi het nie gewerk nie en hulle was dadelik bereidwillig om hom te herstel. Ons het elke oomblik daarvan geniet en omdat ons eintlik baie naby aan Benoni bly het dit vir ons nogsteeds soos 'n lekker vakansie gevoel. Ek sal dit enige tyd weer doen en ook vir ander aanbeveel. Fantasties gewees!

Nicole S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Heerlike verblyf vir somer net ‘n vinnige 1 nag wegbreek.

Lieflike gastehuis vir ‘n vinnige wegbreek.

Nokwanda M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda M

We have enjoyed our stay.

All our requirements were met. The place is beautiful and the staff are friendly.

Tilden S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilden S

Friendly and accommodating.

We enjoyed our stay, we did not stay at Africa Paradise but at a sister guesthouse of them, because of young adults staying there that is making a lot of noise. So they moved us to a quieter guesthouse (very thoughtful). Breakfast was good as well.

Suzanne M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne M

Baie ontspannend gewees.

Baie vriendelike en gasvrye personnel. Heerlike atmosfeer, sal enige iemand aanraai om daar oor te bly. Dankie.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Deejay K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deejay K

Was ok gewees, meer verwag.

Mense baie vriendelik, maar plek kort baie aandag, dit is baie vergaan die gebou self asook beddegoed val uit mekaar uit. Met die nodige aandag sal dit 'n baie nice plek wees.

Vanessa R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa R

Sal dit nie aanbeveel nie.

Geen kliëntediens. Speelplek vir kinders op slegte plek en baie vuil. Kostes vir kos is belaglik.

Debbie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K

Personeel was baie vriendelik, en behulpsaam. Baie lekker plek om te bly.

Sien sterre.

Carla V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Gastevryheid.

Baie welkom laat voel met goeie kamerdienste en lekker kos.

Ilke V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilke V

Meubels kort verf, toilet spoel nie weg nie, matrasse is gaar, kos is koud.

Meubels wankel en kort verf. Badkamerrakkies hang, toilette spoel nie weg nie, m.a.w. jy kry ‘n verassing op eerste intrapslag van vorige gaste. Matrasse is gaar. Ontbyt is buffet en koud. Jacuzzi se knoppies is gaar gedruk en al die spuite werk nie. Musiek word baie hard gespeel tydens ontbyt.

Iketleng S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iketleng S

I had an amazing time.

The place looks exquisite, service was great. I really enjoyed my stay.

Shelby G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelby G

Everything I expected and more!

Although we only stayed at Africa Paradise for one night, it was perfect! The house itself is beautiful, our rooms were clean, the staff were very friendly and the location was in a safe area. I would, without a doubt, stay here again!

Vanaf R995
R995 R697
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R697
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA176b03981ceba9d699541c9cba6be633e079214fa1308842f26e1baaa577f0ed06f026ae134b57e8663ab99398263e570eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R697 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Stymie Road Westdene 2501 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.188685 28.295601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang