Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Paradise Boutique Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great night. Was there for my wedding night, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davidene P
1 nag
5.0
Mei 2024

Wonderful, had a good night's rest and staff was very helpful and had smiles. The stay was very pleasant, really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsel R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

We enjoyed our time and the staff was very friendly. The place is awesome and really nice, but it is in serious need of some maintenance or even a revamp. It has so much potential to be a fantastic venue. A dedicated manager will also go a long way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Booked for something and never got it. I never got the room I booked for. We were put in another room we never booked, yet we paid full amount for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vonita G
1 nag Saam met vriende
2.0
Aug 2024

Onaangenaam. Die plek se tarief is laag, ek verstaan hoekom, die foto's lyk vreeslik mooi, glad nie wat ek ondervind het nie. Ons het buite die huis in 2 kamers oornag, dit was glad nie skoon nie, handdoeke is gedaan en beddegoed vol vlekke, lakens bruin gevlek en vol klossies, lankal nie meer geskik vir gebruik nie. Kussings moet ook vervang word, vloere was nie gewas nie, chips en popcorn daar gelê. Ek beveel glad nie die plek aan nie. Een woord: dit was aaklig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie mooi en baie lekker plek. Ek het net een aanbeveling, en dit is dat hulle moet kyk na hulle parkeerplek vir karre. Daar is nie genoeg spasie sou die plek vol wees nie. Hulle moet ook kyk dat kliënte 'n kode of afstandbeheer kry om in en uit te kan gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Africa Paradise Boutique Hotel
Thank you for your feedback. Please note that we do have in house gate phone control system, unfortunately, it wasn't brought to our attention that you would like to be added to our system as you never contacted in this matter. Hope we will see you soon. Kind Regards Africa Paradise

Hercules N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Veilige, gerieflike en rustige oornagverblyf naby aan OR Tambo International Airport. Africa Paradise bied bekostigbare gerieflike oornagverblyf in 'n veilige en rustige omgewing, binne minute se ry van OR Tambo International Airport af. Ons KLM-vlug was vertraag en ons het om middernag by die blyplek opgedaag - desnieteenstaande is ons hartlik ontvang en is ons in 'n kamer met toegang sonder trappe gehuisves. Die smaaklike ontbyt die volgende oggend was wat ons na 'n goeie nagrus nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia Q
1 nag Saam met vriende
2.0
Sep 2022

Teleurstellend. In die eerste plek moes hulle 'n kamer soek vir een van ons 3 paartjies, nadat ons 3 kamers geboek het. Een kamer se toilet was stukkend en die se deur kon nie sluit nie. Kamer was nie baie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Janette
Africa Paradise Boutique Hotel
You have booked 3 rooms and all 3 rooms was clean and ready for you when you arrived. The maintenance guy came to your room and fixed everything on the spot. We are sorry for any inconvenience caused. Kind regards Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R995
R995 R697
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R697
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA176b03981ceba9d699541c9cba6be633e079214fa1308842f26e1baaa577f0ed06f026ae134b57e8663ab99398263e570eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R697 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Stymie Road Westdene 2501 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.188685 28.295601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang