Africa Paradise Boutique Hotel
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
-
Vanaf
R995R697 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Africa Paradise Boutique Hotel bied 'n rustige en luukse toevlugsoord net tien minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit is in die veilige en rustige voorstad van Westdene, Benoni geleë. Hierdie hotel kombineer gasvryheid met moderne geriewe en is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 12 kamers en 'n suite om van te kies. Elke kamer het lugversorging, 'n bederfbad en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere kamers het ook Jacuzzi's, balkonne, yskaste, mikrogolwe en Netflix.
Die verblyf het 'n restaurant op die perseel wat plaaslike en internasionale geregte bedien. Die kroeg het 'n ook 'n verskeidenheid wyne, biere en ander drankies.
Daar is 'n tuin, swembad, ten volle toegeruste gimnasium en gemeenskaplike braaigeriewe. Die verblyf is ook naby 'n rustige meer en 'n voëlskuiling. Daar is ook 'n spa en 'n rugsteunkragstelsel.
Gratis WiFi, 'n lughawependeldiens teen 'n ekstra koste en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Grieks
- Pools
- Portugees
- Russies
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Janette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
- Gaste dink Africa Paradise Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang