Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Safari Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Africa Safari Lodge bied luukse verblyf in die middel van die Namibiese bosveld - geïnspireer deur die asemrowende prag van die suidelike Namibiese landskap. Africa Safari Lodge is op pad na die gewilde toeristebestemming, Sossusvlei, geleë.

Verblyf word aangebied in 20 smaakvolle chalets. Daar is 16 standaardkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte het. Dan is daar ook 4 Deluxe Gesinskamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad het. Daar is 'n TV in die gemeenskaplike sitarea. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Elke chalet het 'n glasskuifdeur sodat gaste die asemrowende uitsig oor die manjifieke, omliggende vlaktes vanuit die knus dubbelbed kan geniet. Daar is sowat 19 verskillende wilspesies by die lodge, insluitend die witrenoster, blouwildebees, gemsbok en waterbok.

Kom geniet 'n ontspannende aand by die restaurant op die perseel en die spa. Terwyl die plaaslike sjef 'n feesmaal voorberei van die beste beesvleis, skaapvleis, varkvleis of hoender, kan gaste die kelder besoek en die wyn uitkies wat die maaltyd die beste sal komplementeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige natuurervaring! Ons het heerlik gebly. Die rustige natuur, bokke en renosters wat voor ons blyplek verbyloop, vriendelike ontvangs en...
Sien meer
Jul 2024
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Dit was ongelooflik!
Mei 2024
Linda H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ontspanne na lang dag se ry. Baie lekker, net jammer die tieners se bed was nie 'n stretser.
Mrt 2024
Adi S
Gesin met tieners
5.0
Awesome sleep-over location! We wanted a stop-over on our journey back to Johannesburg. We could not have picked better! Awesome locati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Amoré B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was beslis die moeite werd gewees. Ons verwagtinge was oortref. Die personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik welkom voel. Die ple...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
  • Gaste dink Africa Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang