AfriCamps at de Pakhuys
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps at de Pakhuys bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring in die hartjie van Rocklands in die mees noordelike deel van die Cederberg Wildernis. Dit is slegs 26 km vanaf Clanwilliam en die ideale wegbreek vir vriende en die gesin.
Die kamp bied verblyf in 10 tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Die tente beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent het toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe, sowel as 'n houtvuurwarmbad.
Die eiendom bied voetslaanroetes, rotsklim, 'n plaasdam, privaat jogasessies en privaat sportmasserings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 235
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink AfriCamps at de Pakhuys het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang