Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Doolhof

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Carmen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek! Kom kuier beslis weer. Ons het heerlik gebly! Die geriewe was uitstekend. Die Hot Tub was die beste (en só ook die kaggel binne) aangesien dit die meeste tyd van ons verblyf baie gereën het; wind gewaai en sneeu geval in die omliggende berge. Ons kinders en kleinkinders het dit net so geniet. George en Raymond moet ek noem, want hulle was altyd bereid om alle navrae te beantwoord en van hulp te wees indien nodig. Raymond het ook die Hot Tub weer aan die gang gekry een oggend, ten spyte van die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek en ons kom beslis weer terug. Ons het heerlik geniet! Die geriewe was uitstekend. Die hot tub was die beste, aangesien dit die meeste van die tyd gereën het; wind gewaaid en sneeu geval in omliggende berge. Ons kinders en kleinkinders het dit só geniet. George en Ray, ons was altyd bereid om alle navrae te beantwoord en Raymond het ook vir ons die hot tub weer aan die gang gekry ten spyte van die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was nou absolute rus vir mens se siel. 3 dae van vuur aansteek - in hot tub kuier en onder sterre sit in die aand. Asemrowende uitsig en rustigheid vir mens se siel. Wyn proe. Dit was net heerlik om so rustig te kon wees. Geo het ons verwelkom en was deurentyd beskikbaar, hetsy met informasie oor die area, met ys, of net lekker gesels. Hy is definitief 'n aanwins by Doolhof - Dankie Geo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne E
1 nag
4.8
Apr 2024

Rustig. Enigste klagte. Kombuis is nie goed toegerus nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Doolhof
Hi Adrienne, dankie vir die wonderlike resensie!

Alinda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Puik diens en akkommodasie. Ons het ons tydjie by AfriCamps Doolhof baie geniet en die gasvryheid en diens was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at Doolhof
Hi Alinda, dankie vir die wonderlike resensie!

Nicole J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Stay was relaxing. Enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andrea
AfriCamps at Doolhof
Hi Marna, thank you for your feedback. We are thrilled to hear that you enjoyed the peaceful and beautiful surroundings of our camp. We look forward to welcoming you back for another glamping stay soon!

Roelene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Pleasant and beautiful. We really enjoyed our stay. The views were breathtakingly beautiful. We will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike verblyf, kan nie wag om weer te kom kuier nie! Alles werk. Ruim kamers, goeie stort, amazing boere-Jacuzzi, wonderlike mense, veilige omgewing, verblyf en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absolutely wonderful. Peaceful. Loved every bit. Highly recommended for a couple's retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb17e789f2491c03c7bd4647509402cf62ba0d1be4481ab667dc283cce92c69d151b6fd3f41de70ae2354577f589a6ff3dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.626202 19.083599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang