Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Doolhof

Tentekamp
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at Doolhof bied 'n unieke boetiek-glanskampervaring op die bekroonde Doolhof Wynlandgoed in die prentjiemooi dorpie Wellington. Dit is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende.

Die kamp bied verblyf in 6 lieflike tente op die rivieroewer. Elke tent bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die kamp bied talle aktiwiteite vir die hele gesin insluitend 'n 5 km-voetslaanroete deur die wingerd, 'n rivierwandeling, bergfietsroetes, piekniekplekke en wynproe-geleenthede met heerlike middagetes of peuselborde. Anders kan gaste ook net lekker ontspan en 'n spabehandeling vooraf bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carmen J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Kom kuier beslis weer. Ons het heerlik gebly! Die geriewe was uitstekend. Die Hot Tub was die beste (en só ook die kaggel binne) aangesien dit...
Sien meer
Aug 2024
Carmen J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek en ons kom beslis weer terug. Ons het heerlik geniet! Die geriewe was uitstekend. Die hot tub was die beste, aangesien dit die meeste van die t...
Sien meer
Aug 2024
Petrus D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was nou absolute rus vir mens se siel. 3 dae van vuur aansteek - in hot tub kuier en onder sterre sit in die aand. Asemrowende uitsig en rustighei...
Sien meer
Feb 2024
Roelene W
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant and beautiful. We really enjoyed our stay. The views were breathtakingly beautiful. We will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf, kan nie wag om weer te kom kuier nie! Alles werk. Ruim kamers, goeie stort, amazing boere-Jacuzzi, wonderlike mense, veilige omgew...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 212

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Doolhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb17e789f2491c03c7bd4647509402cf62ba0d1be4481ab667dc283cce92c69d151b6fd3f41de70ae2354577f589a6ff3dc75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.626202 19.083599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang