Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Gowan Valley

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Michael M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

I would go again. Really enjoyed my stay. The staff were helpful and even checked in when I was a little late for arrival. Everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Gowan Valley
Hi Michael, thank you for your awesome review. We are thrilled to hear that you had such a great time. We cannot wait to see which camp is next on your bucket list!

Adele V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Het lekker gebly, pragtige omgewing. Soveel om te doen. Wood fire hot tub was baie spesiaal. Alhoewel ons betaal het vir die pre-heat van die tonnel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Gowan Valley
Hi Adele, we are happy to hear that you had such an incredible glamping experience. We can't wait to welcome you back to another one of our camps!

Amanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig. Was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Oulike konsep. Warm houtbad heerlik! Die Africamps konsep is baie oulik. 'n Standaard word gestel wat verblyf baie aangenaam maak. Glamping op sy beste! Die warm houtbad is heerlik op koue dae. Braaipakke wat voorsien word op aanvraag is smullekker! Al wat gepla het, was die ligging. 'n Teerpad loop naby die plaas verby en dus word die lawaai van motors en trokke aanhoudend gehoor. Daar is ook 'n treinspoor aan die anderkant van die pad waarvan hoofsaaklik goederetreine gebruik maak, hoor die treine bedags en snags. Op die plaas is 'n pragtige rivie, baie rustig behalwe vir die lawaai van die verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Great experience. We only stayed over one night. Perfect overnight stay but definitely worth a longer stay. This is camping in style! A fantastic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Eerste glamping-ervaring. Positief: Fantastiese werklike "glamping"-ervaring. Negatief: Moet skottelgoed was voor vertrek (teen die prys sou ek werklik verwag dit kan maar ingesluit wees). Daar is ekstra fooi vir die verhitting van die Jacuzzi, wat ek weer meen kon ingesluit gewees het teen die prys. Daar is veel mooier uitsigte vir goedkoper beskikbaar in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheri M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

City escape. Brilliant place to escape the city. Absolutely loved our stay and will definitely be going back many times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderful stay! The team caters for your every need and it's definitely how camping should be. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulu F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Die beste verblyf wat ons nog gehad het. AfriCamps at Gowan Valley was uitstekend. Hulle het aan alles gedink toe hul die akkommodasie op gestel het. Baie, baie dankie AfriCamps at Gowan Valley.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Rustige wegbreek. 'n Rustige wegbreek. Het die warmbad geniet al het dit gereën. Om langs die rivier te stap is 'n moet en die honde op die perseel is lieflike geselskap. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62cab62d43f1d1e3d58dde846a36142646a882130100a10fcb2003a45951e7c0ad1c4dc5e20a310829f7a9288bd6a1bbc55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R103 AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.399969291706 30.07389933055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang