Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Gowan Valley

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir AfriCamps at Gowan Valley
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

I would go again.

Really enjoyed my stay. The staff were helpful and even checked in when I was a little late for arrival. Everything was great.

AfriCamps at Gowan Valley se terugvoer

Hi Michael, thank you for your awesome review. We are thrilled to hear that you had such a great time. We cannot wait to see which camp is next on your bucket list!

AfriCamps at Gowan Valley
Adele V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Het lekker gebly, pragtige omgewing. Soveel om te doen. Wood fire hot tub was baie spesiaal. Alhoewel ons betaal het vir die pre-heat van die tonnel.

AfriCamps at Gowan Valley se terugvoer

Hi Adele, we are happy to hear that you had such an incredible glamping experience. We can't wait to welcome you back to another one of our camps!

AfriCamps at Gowan Valley
Amanda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Pragtige uitsig.

Was fantasties gewees.

René C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Oulike konsep. Warm houtbad heerlik!

Die Africamps konsep is baie oulik. 'n Standaard word gestel wat verblyf baie aangenaam maak. Glamping op sy beste! Die warm houtbad is heerlik op koue dae. Braaipakke wat voorsien word op aanvraag is smullekker! Al wat gepla het, was die ligging. 'n Teerpad loop naby die plaas verby en dus word die lawaai van motors en trokke aanhoudend gehoor. Daar is ook 'n treinspoor aan die anderkant van die pad waarvan hoofsaaklik goederetreine gebruik maak, hoor die treine bedags en snags. Op die plaas is 'n pragtige rivie, baie rustig behalwe vir die lawaai van die verkeer.

Gerard R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard R

Great experience.

We only stayed over one night. Perfect overnight stay but definitely worth a longer stay. This is camping in style! A fantastic experience.

Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Eerste glamping-ervaring.

Positief: Fantastiese werklike "glamping"-ervaring. Negatief: Moet skottelgoed was voor vertrek (teen die prys sou ek werklik verwag dit kan maar ingesluit wees). Daar is ekstra fooi vir die verhitting van die Jacuzzi, wat ek weer meen kon ingesluit gewees het teen die prys. Daar is veel mooier uitsigte vir goedkoper beskikbaar in die omgewing.

Cheri M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri M

City escape.

Brilliant place to escape the city. Absolutely loved our stay and will definitely be going back many times.

Stephanie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Wonderful stay!

The team caters for your every need and it's definitely how camping should be. Thank you for a wonderful stay.

Lulu F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu F

Die beste verblyf wat ons nog gehad het.

AfriCamps at Gowan Valley was uitstekend. Hulle het aan alles gedink toe hul die akkommodasie op gestel het. Baie, baie dankie AfriCamps at Gowan Valley.

Janet P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet P

Peaceful getaway.

A peaceful time away. Enjoyed the hot tub even though it was raining. The walk by the river is a must and the resident dogs were lovely company. Will definitely be back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige wegbreek.

'n Rustige wegbreek. Het die warmbad geniet al het dit gereën. Om langs die rivier te stap is 'n moet en die honde op die perseel is lieflike geselskap. Sal beslis weer terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sean P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean P

Awesome stopover on our way back to JHB.

Wanted to make adjustments to my booking but wasn't impressed with the cancellation policy - the wording in my opinion is incorrect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese tussenstop op pad terug na JHB.

Wou aanpassings aan my bespreking aanbring, maar was nie beïndruk met die kansellasiebeleid nie - die bewoording is volgens my verkeerd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tania N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

Lovely accommodation.

We thoroughly enjoyed our stay. The tent met our expectations and the hot tub was great! Will definitely recommend AfriCamps.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62cab62d43f1d1e3d58dde846a36142646a882130100a10fcb2003a45951e7c0ad1c4dc5e20a310829f7a9288bd6a1bbc55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R103 AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.399969291706 30.07389933055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang