Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Hoedspruit

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Anishka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Eens in 'n leeftyd belewenis! So lekker gebly! Die bestuurspan het ons heeltyd ook op hoogte gehou van die krag toe die krag af was Saterdagoggend en seker gemaak ons het alles wat ons sou nodig hê. Dit was so lekker om Africamps te kon beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, gerieflik. Ons het fantasties gebly. Die hot tubs is baie uniek en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Hoedspruit
Hi Christel, dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle 'n fantastiese tyd met AfriCamps gehad het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom!

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fabulous. It was fabulous and refreshing. We did enjoy every second.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Hoedspruit
Hi Louis, we are thrilled to hear about your awesome experience. Thank you for your review!

Danelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absoluut puik! Ten spyte van beurtkrag was dit steeds 'n ongelooflike lekker ervaring in die natuur met mooi uitsigte en fantastiese diens. Alles was baie netjies en almal wat ons teëgekom het van die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Heerlik, ontspanne, meer as wat ons verwag het. Alles wat ons nodig gehad het was in die tent. Tent was skoon en baie goed ingerig. Ons het heerlik ontspan en die warmbad asook die natuur baie geniet. Ons tent was teen die water, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Ontspanning op sy beste. Die bos, die water, die vuur en die donkie jacuzzi. Dit was baie lekker. Tiaan by ontvangs skep 'n great atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Puik, salig en genotvol. Pragtige tente met kaggels vir die winter, lugversorging vir die somer, asook privaat klein jacuzzi om in af te koel, terwyl jou vleisie braai. Elkeen privaat met 'n ongelooflike uitsig oor die dam. Baie wild om te sien (en ons het tot leeus gehoor!). Oulike winkeltjie met basiese benodighede, en heerlike pizza afgelewer by jou tent op aanvraag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Hoedspruit
Lekker! Ons is vreeslik bly om te hoor julle het 'n heerlike en ontspannende wegbreek gehad by ons kamp, Lana. Ons hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa L
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2023

Lodge nearby was very noisy. Can't enjoy the sounds of nature and switch off. Late night music caused lack of sleep. Tried to make contact with management regarding noise. Cannot get hold of anyone at the lodge. Phone numbers given only for bookings at AfriCamps. No direct contact number for anyone at the Hoedspruit venue to ask for help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Hoedspruit
Hi Christa, thank you for your valuable feedback. We are so sorry to hear the tranquillity of our camp was disturbed by noise from the neighbouring lodge, and that you were unable to reach the host since no contact number for the host was provided. Thank you for bringing this to our attention. We have since added this to the listing. Please note that we have a strict no-music policy and ask guests to quiet down from 22:00.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 213

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08115f7cdcb4ea326bb39fe1ed6d7f3eb23e6d634e353b6e0f2d065663d1b710657b3c799c4401e074dd15396d59a7986b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.527617 31.058386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang