Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Hoedspruit

Tentekamp
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Hoedspruit bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring wat perfek tussen die Blyderivier-canyon en Krugerwildtuin geleë is, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 11 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Bykomend is daar ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Alle gestruktureerde tente omring 'n plaasdam wat bekend is vir karp-, baars, brasem- en babershengel. Boonop het die kamp 'n lieflike swembadarea vir die hele gesin om sonnige dae te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anishka L
Gesin met klein kinders
5.0
Eens in 'n leeftyd belewenis! So lekker gebly! Die bestuurspan het ons heeltyd ook op hoogte gehou van die krag toe die krag af was Saterdagoggend en ...
Sien meer
Sep 2024
C S
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend, gerieflik. Ons het fantasties gebly. Die hot tubs is baie uniek en dit was heerlik.
Mrt 2024
Louis M
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. It was fabulous and refreshing. We did enjoy every second.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Danelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik! Ten spyte van beurtkrag was dit steeds 'n ongelooflike lekker ervaring in die natuur met mooi uitsigte en fantastiese diens. Alles was ...
Sien meer
Feb 2023
Danelle S
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik, ontspanne, meer as wat ons verwag het. Alles wat ons nodig gehad het was in die tent. Tent was skoon en baie goed ingerig. Ons het heerlik on...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 213

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Guernsey-weg, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink AfriCamps Hoedspruit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08115f7cdcb4ea326bb39fe1ed6d7f3eb23e6d634e353b6e0f2d065663d1b710657b3c799c4401e074dd15396d59a7986b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.527617 31.058386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang