Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Ingwe

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Ingwe, Plettenberg Crags, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps by Ingwe bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring met 'n uitsig oor rustige boslandskap, geleë tussen die vibey-vakansiedorpie Plettenbergbaai en die bekoorlike dorpie Nature's Valley. Hierdie kamp is omring deur natuurlike skoonheid en antieke woude in elke rigting wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 6 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Drie van die tente maak oop op 'n patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtbrandbad. Die ander 3 tente het nie 'n borrelbad nie.

Die ligging van hierdie kamp is ongeveer 41 km vanaf Knysna en 61 km vanaf Tsitsikamma Nasionale Park. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembadarea waar hulle op daardie warm somersdae kan afkoel. Boonop het hierdie kamp pragtige staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • AfriCamps at Ingwe, Plettenberg Crags, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Ingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Ingwe, Plettenberg Crags, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb6fdc2b0d8a3cf7cbcde10df4b63e52b878ecab85193da746f3cb9f1800aa8ca97a7772c86c2e6d34e7003b6c7f6de14f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 AfriCamps at Ingwe Plettenberg Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.969620085967 23.449449924988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang