Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Karoo 1

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at Karoo 1 bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring geleë in die hartjie van die Hexriviervallei, bekend as die poort tussen die Kaap en die Groot Karoo, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 13 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.

Die eiendom bied gaste staproetes, bergfietsryroetes, swem in die rotspoel, rotsklim en is net 15 minute se ry van die bekende Aquila Privaat Wildreservaat af. Boonop is daar 'n restaurant, kroeg, boma, gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir AfriCamps at Karoo 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Karoo 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a7f85245e5fd87c82e805bfab4d8eaa6beffda0e2c69808f648f4cca1952860a8d60a61bfd690026de2a9eb0f4790d70c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 N1 Karoo1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.386702 19.834496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang