Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Mackers

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus & vrede. Wow, dit was 'n wonderlike en rustige tyd. My seun het die kamp behoorlik met sy fiets verken. Dankie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Mackers
Hi Paul, thank you for the wonderful review! We are thrilled to hear that you had such a great time!

Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons was 3 gesinne met kinders. Die kidszone was 'n goeie verrassing vir die kinders. Die kamp was puik! Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Mackers
Hi Karin, thank you for your awesome review. We are thrilled to hear that you and the children had such a great time at AfriCamps.

Jessica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Algeheel het Africamps at Mackers al ons verwagtinge oortref. Africamps at Mackers - ’n Ongelooflike glamping-ervaring. Africamps at Mackers het ons verwagtinge heeltemal oortref. Die tenthuise is pragtig en luuks ingerig met alle moderne geriewe wat mens nodig het, insluitend ’n gemaklike bed, volledig toegeruste kombuis en ’n heerlike privaat stoep met ’n asemrowende uitsig oor die Sabierivier. Die omgewing is rustig en perfek vir natuur- en wildliefhebbers. Ons het veral die staproetes en die nabygeleë besienswaardighede geniet. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam, en het gesorg dat ons verblyf onvergeetlik was. Africamps at Mackers bied ’n ideale wegbreek vir diegene wat ’n kombinasie van natuur en gemak soek. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Mackers
Hi Jessica, thank you for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had such a great time.

Janita A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Unforgettable memories. We had a wonderful stay. A lovely peaceful environment and met lovely people next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reene O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rus en vrede! Fantastiese ligging, was 'n baie vreedsame wegbreek! Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Kos vir die siel. Sal aanbeveel ter alle tye, of dit nou vir 'n naweek is of vakansie - enkellopend of gesin. Stukkie hemel op aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie mooi! Ons sal gou weer terug wees en sommer vir almal vertel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica M
Kort verblyf
4.2
Apr 2021

Very pleasant and relaxing stay. The road from the turn off to the camp is not suitable for Sedan cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adélle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Nie wat ons verwag het nie. Ons het gehoop dit sou 'n rustige naweek-wegbreek wees na die mooi tentekamp wat mens op die foto's sien. Ons het nie verwag dat elke moontlike area rondom die tente deur enige iemand gebruik mag word nie. Dus hardloop en skreeu kinders en ry met hul fietse oral om die tente rond. Daar is absoluut geen privaatheid nie. Ongelukkig was ons tent ook die een wat die mees geskikte visvangplek binne 2 meter reg voor die tent gehad het. Die tente is inderdaad mooi en redelik goed ingerig, daar is wel 'n paar goed waaraan aandag gegee sal moet word bv. behoorlike skerp messe om kosvoorbereidingswerk te doen (ons moes my man se Leatherman gebruik) Die vrieskasgeriewe is te klein, dus laat weet gaste om ekstra geriewe saam te bring indien nodig. 'n Klein mikrogolfoond sou ook gaaf gewees het, siende dat daar ander luukshede soos lugversorging in die tent is. Die badkamer was als behalwe skoon, die toilet area ruik na urine, wat heel moontlik in die hout vloer ingetrek het en die wit oppervlak van die stort het gedeeltelik verkleur na bruin. Ek het gedink dis weens ouderdom, maar het met "sanitiser" 'n gedeelte in 'n japtrap spierwit skoongemaak net om te bevestig dat dit vuil was. Dan kry mens 'n stel reëls saam met jou inklok-informasie, wag glad nie deur gaste gehoorsaam word nie. Ons moes die Vrydag-middag reeds die kinders by die swembad gaan vra om hul harde musiek af te sit en dieselfde aand die kampbestuurder kry om die mense se musiek te kom stilmaak, terwyl die reëls baie duidelik uitspel: Geen musiek toegelaat. Die Saterdag-aand was die musiek weereens hoorbaar, nie so erg nie, maar steeds. So in geheel was ons ondervinding nie goed nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dawid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Ongelooflik mooi en pragtige natuur. Baie goeie diens gekry van eienaars. Eerlike opregte eienaars en baie vriendelik op die mooiste plek op aarde. Nogmaals dankie. Ons sal vir seker Africamps at Mackers aanbeveel en weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Mackers, S93, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff4d8db29d7afd54af53aaa8af61de4e23bba2e0b4f7fddb01a589eb113b66937013be195f0cb0f3b7a73ffc561b45d8e519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 AfriCamps at Mackers S93 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.032523425678 30.972980677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang