Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Magoebaskloof

Tentekamp
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Magoebaskloof bied 'n unieke boetiek glanskamp-ervaring in die hartjie van die Cheeriovallei-woud in Magoebaskloof, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie met die gesin en vriende.

Dié kamp bied bied verblyf in 10 glanskamptente wat elk tot 5 gaste kan akkommodeer. Sommige tente bied asemrowende uitsigte oor die plaasdam en ander is perfek geposisioneer om die betowerende Magoebaskloof-landskap te bewonder. Elke tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe, asook 'n houtvuurwarmbad.

Die eiendom is bekend vir sy trou-venue, Cheerio Gardens, op die perseel, asook die restaurant, Cheerio Café, op die perseel. Gaste kan hul eie kano saambring of in een van die plaasdamme swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 200

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink AfriCamps Magoebaskloof het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dbdb8787d13d7c83013fd985db19bece181a8e5b4b92d387d4d743df73e5b1412a7c3348f688349fecd3bfd248ff2a87bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 L4.2 Magoebaskloof Cheerio Gardens 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.892525 29.953763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang