Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Stanford Hills

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps by Stanford Hills bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring geleë aan die voetheuwel van die Kleinrivierbergreeks wat oor 'n dam en die Stanfordvallei uitkyk, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 10 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe. 5 van hierdie tente sluit 'n houtbrandbad in.

Die ligging van hierdie kamp is net 'n kort entjie se ry vanaf die bekende Hermanus-dorpie en Stanford Hills Estate bied gaste wynproeë asook 'n restaurant op die perseel wat bo 'n dam geleë is met eindelose uitsigte oor die Stanford.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir AfriCamps at Stanford Hills
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 204

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Stanford Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe89ba5127915600d2ab617817e6367ff5498be1f6d1501a9b335e6908e483957aa6b861e42360d36b98aee53fd62c8261c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 AfriCamps at Stanford Hills Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.4159574 19.4716969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang