Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Champagne Valley

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Leonie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, gemaklik en goeie waarde vir geld. Die Glamping verblyf konsep het ons beïndruk. Ons sal beslis weer by 'n Africamps bespreek. Hierdie spesifieke een het pragtige uitsigte, dis veilig, skoon en het als wat 'n mens nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Die tente is nie 100% privaat van bure nie, maar steeds goed geleë. Die lugversorger was baie handig in die Natalse hitte. Die braaibokse en ontbytbokse was uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Good day, Leonie. Thank you for your fantastic review! We’re thrilled to hear that you were impressed by our glamping accommodation concept and enjoyed the beautiful views during your stay. We’re glad that you found the environment safe, clean, and comfortable, and that the air conditioner helped you beat the Kwa-Zulu Natal heat. We appreciate your feedback regarding the tent privacy. It’s wonderful to know that you enjoyed the braai and breakfast boxes and found our offerings to be good value for money. We look forward to welcoming you back to another AfriCamps location soon!

Jenny P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontvangs was uitstekend en baie behulpsaam. Baie lekker dankie. Kon ongelukkig nie die warm bad op die stoep gebruik nie a.g.v. die weer. Alle geriewe beskikbaar was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Hi Jenny, thank you for your awesome review!

Nosihle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful. Brilliant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Hi Nosihle, thank you for your wonderful review!

Charlene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Skoon, gemaklik, ontspannend, lekker kuier pek. Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die berge en tydens sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Hi Charlene, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle die mooiheid en rustigheid van ons kamp geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Fred V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Goeie geriewe. Ietwat koud gekry. Maar andersins goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Hi Fred, dankie vir die uitstekende resensie!

Gianni L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Decent spot in the central Drakensberg. Location of AfriCamps Champagne Valley is great, pretty central between various spots to visit in the Berg. The hot tub cleanliness can be improved. I saw many complaints about this, with some even finding hair from previous tenants. The onsite restaurant does not offer much, only one standard meal preset by them. Pizza was an option, but since it's not wood-fired, they couldn't make us any during load shedding, so we had to go out to find dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Champagne Valley
Hi Gianni, thank you for your review and feedback. We are delighted to hear that you had such a wonderful time. We are sorry to hear that you had such a struggle with finding something to eat. We do offer 'Cook Your Own' breakfast and traditional South African braai baskets for guests to prepare - allowing you to whip up your favourites just the way you like them! Thank you again for your feedback, and we hope to welcome you back soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 222

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00e851640eaf7dd823d352421260cc6cf5b46f092af657bdd87e0799aac71e81a90fcc44e445ece68d9db986825c01216ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R600 AfriCamps Champagne Valley Resort 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.011708410988 29.469228301709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang