Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Champagne Valley

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Champagne Valley bied 'n unieke boetiek-glanskampervaring met 'n uitsig oor die rustige bos in die hartjie van die Sentrale Drakensberge, net 2 en 'n half uur se ry vanaf Durban.

Daar is 10 lieflike tente en elke struktuurtent bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tente lei na stoepe met sitplek, braaigeriewe en houtvuurwarmbaddens.

Die beroemde Monk's Cowl-ingang na die Maloti-Drakensberg Nasionale Park is net 7 km ver en bied toegang tot ikoniese voetslaanroetes soos Champagne Castle en Cathedralpiek. Gaste kan die woud op die plaas verken waar verskeie voëlspesies gewaar kan word of by die varswaterplaasswembad ontspan en die berguitsig bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, gemaklik en goeie waarde vir geld. Die Glamping verblyf konsep het ons beïndruk. Ons sal beslis weer by 'n Africamps bespreek. Hierdie spesif...
Sien meer
Sep 2024
Jenny P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs was uitstekend en baie behulpsaam. Baie lekker dankie. Kon ongelukkig nie die warm bad op die stoep gebruik nie a.g.v. die weer. Alle geriewe...
Sien meer
Jun 2024
Nosihle M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Brilliant and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Charlene L
Saam met vriende
5.0
Skoon, gemaklik, ontspannend, lekker kuier pek. Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die berge en tydens sonsondergang.
Mrt 2024
Fred V
Gesin met tieners
4.0
Goeie waarde vir geld. Goeie geriewe. Ietwat koud gekry. Maar andersins goeie waarde vir geld.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 227

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AfriCamps Champagne Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00e851640eaf7dd823d352421260cc6cf5b46f092af657bdd87e0799aac71e81a90fcc44e445ece68d9db986825c01216ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R600 AfriCamps Champagne Valley Resort 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.011708410988 29.469228301709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang