Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Klein Karoo

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 205

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir AfriCamps Klein Karoo
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hester L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Luilekker en heerlik!

Ons het heerlik gekuier en gebly. Die tent was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het vir die langnaweek was beskikbaar.

AfriCamps Klein Karoo se terugvoer

Hi Hester, dankie vir die wonderlike resensie!

AfriCamps Klein Karoo
Kylie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylie L

Relaxing, comfortable and enjoyable.

Comfortable, had everything we needed for our family trip away. It gets very cold at night, but the tents at AfriCamps Klein Karoo are perfectly equipped to keep warm. Activities in the area are fantastic. The view from the tents is just beautiful.

AfriCamps Klein Karoo se terugvoer

Hi Kylie, thank you for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had such a great time!

AfriCamps Klein Karoo
Hebeth J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hebeth J

Rustigheid.

Dit was 'n baie mooi plek gewees! Ek het lekker gebly en die diens was vriendelik!

Hannari F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari F

Wonderlike verblyf en ligging.

Sien sterre.

AfriCamps Klein Karoo se terugvoer

Hi Hannari! Lekker! Ons is bly om te hoor dat jy dit so geniet het om die sterre te sien!

AfriCamps Klein Karoo
Jacques H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Out in nature with beautiful views.

We loved the accommodation and nature. The tent has everything we needed for a comfortable stay. The beds were comfortable and the hot shower at the end of the day was a nice touch. Has air conditioning. The kids enjoyed being out in nature. I will be happy to stay there again with my family.

Nico P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Ideale plek om te rus en die mooi land en van sy diere te sien.

Werklik die moeite werd, regtig rustig.

Fred H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred H

Baie uniek en wel beplan. Baie rustig. Goeie troeteldiervriendelike-plekke. Te aanbevele.

Die kamp kan meer afgeleë gewees het met meer afstand tussen tente. Wateronsuiwerheid kon meer duideliker aangewys word.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lize-marie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie W

Perfekte ligging.

Lekker gebly met 'n mooi uitsig.

Malinda N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Voorwaard Glamping. Tente met kwaliteit-beddegoed en meubels toegerus. Seuns was mal oor die plek.

Groot en ruim. Hoё kwaliteit matrasse en beddegoed. Kombuis toegerus met als wat nodig is. Was baie netjies en skoon. Badkamer ruim met groot stort en sterk waterdruk. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Mario A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario A

Wonderfully chilled!

The team at AfriCamps Klein Karoo pulled out all stops to ensure that our short stay (only 2 days) was wonderful. The accommodation was superb - even better than the pics and the service from JJ, Alfred and their co-workers was outstanding! The campsite is well located and close to downtown Oudtshoorn, with a scenic drive to the Cango Caves. Will definitely visit again in the future.

Veronica B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B

Karoovakansie.

Eksklusiewe tentkamp met asemrowende uitsig oor die Swartberge. Tent baie goed toegerus met die nodige. Slaap- en badkamergeriewe uitstekend! Lugversorger definitief ‘n bonus vir die Karoohitte. Heerlik geswem in die swembad. Wonderlike en stiptelike diens van JJ en Alfred ontvang. AfriCamps Klein Karoo is naby al die besienswaardighede en so baie om te doen en te beleef. Sal AfriCamps Klein Karoo beslis aanbeveel.

Cheray J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheray J

Ongelooflik mooi.

Dit is bitter mooi by AfriCamps Klein Karoo. Dit was so lekker om al die diere by die watergat te sien. Een groot nadeel is die motors wat gehoor word van die pad wat net 'n klein entjie van die tente af is. Dit breek die stil mooi atmosfeer.

Anel C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C

Perfekte plek as jy net stilte soek.

Africamps is die perfekte wegbreekplek as jy die kamp-ervaring wil beleef maar steeds al jou geriewe wil hê. Stil en rustig.

Hester L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L

Dit was heerlik en ontspannend. Beslis die moeite werd om te doen!

Die stofie binne die tent se seël vir die deur was nie teenwoordig nie, ek sou die dek behandel het met waxsol of rubol. Verder lekker gekuier en bly!

Linda C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C

Gereelde besoekers.

Ons keer gereeld terug. Hierdie jaar met klein baba. Nie so kinder-vriendelik nie, maar steeds ons tyd geniet. Al is dit tente kan die vloere bietjie skoner wees.

Z H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Z H

Fantastiese, gerieflike en uiters netjiese tenthuise, met pragtige uitsigte op die Swartberge.

Die tenthuise is keurig toegerus en het 'n heerlike kaggel en lekker buitebraaigeriewe. 'n Mens kan lekker stap en fietsry.

Adele V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Heerlik gerus!

As jy hou van die buitelewe maar nie in 'n warm tent in die Karoo wil bly nie is AfriCamps die plek om te besoek. Gemaklike beddens met 'n heerlike groot stort. Sal beslis aanbeveel!

Cheryl-lee H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl-lee H

Rustig en veilig.

Goeie diens was gelewer.

Deon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie mooi daar.

Geskik om Oudtshoorn te verken.

Johannes C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C

Super leuk.

Wat een prachtige tent op een prachtige plek. Zeker een aanrader.

Hermine M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine M

Glamping was amazing!

As jy die natuur wil ervaar met 'n tent, maar nie lief is vir kamp nie en ongemaklik slaap nie, is dit die plek om te wees! Ons het baie lekker gebly en ons seuntjie het dit vreeslik geniet en selfs lekker geswem in die swembad by ontvangs. Alles was mooi netjies en die dame by ontvangs het alles mooi deeglik deurgegee en ons het baie welkom gevoel! Hulle kry 'n 10/10 by ons!

Bronwyn R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn R

A little bit of heaven on earth.

This place was amazing. From the minute we arrived we felt like we were in heaven. The friendliest staff, the beautiful tents and the amazing views. Thank you, Africamps. You did not disappoint.

Doena S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doena S

Kinders was in die sewende hemel.

Heerlik gebly. Alles was baie skoon en netjies. Sal definitief weer hier bly.

Abigail F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail F

Great family glamping experience.

Great friendly service and comfy accommodation. Being a family who usually camps, we all loved the luxury of glamping. Airconditioning in Oudtshoorn in January is essential. Tent 5 had a lovely view of the watering hole, and lovely afternoon shade from the few trees on the side of the tent. Very close to Cango Wildlife Ranch.

Petri K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri K

Pragtig, skoon en rus vir die siel

Ons het vir 2 aande by Africamps Klein Karoo ingeboek vir ons 10e huweliksherdenking. Die plaas is pragtig onderhou, die eenhede is baie goed na gekyk, en die ligging is ongelooflik. Hoewel die damme amper niks water in het nie, kyk mens nog steeds oor die Swartberge uit, en jy kan nie vir 'n beter uitsig vra terwyl die vuurtjie in die agtergrond gesels nie. Binne is 'n heerlike kaggeltjie, en al die fasiliteite wat jy in 'n 3 of 4-ster hotel kan verwag (behalwe 'n TV). Ons het net gerus, en Africamps het ons toegelaat om dit in oorgawe te doen. Dit was 'n heerlike naweek en ons sal definitief teruggaan as die dam eendag weer vol is.

Gretha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha D

Baie lekker. Baie mooi tente.

Tente is pragtig aanmekaargesit. Mooi omgewing. Sentraal.

Christelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Woestynkamp!

Hierdie was ons tweede AfriCamps-verblyf en weereens dit só geniet! Ons het geweet wat om te verwag van die akkommodasie en was baie dankbaar vir die swembad sodat ons bergfietser na 100 km direk in die water kon val. Die droë halfwoestynomgewing het 'n eiesoortige mooi; ek sien daarna om te sien hoe die aalwyne en spekbome goed gevestig word. Ons sal graag wil terugkom vir 'n langer verblyf en die omgewing op die plaas ook platstap/fiets.

Marianke M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianke M

Amazing.

Wonderlike plek en hoogs aanbeveelbaar.

Charlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Spectacular view.

Was exactly as per the website. Clean and safe. My kids enjoyed the stay as well as my husband and I.

Henriette R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

What a treat.

We had the best time. Glamping in extreme.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n bederf!

Ons het baie lekker gebly. Kamp tot die uiterste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Diane S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Beste manier om te kamp!

Baie vriendelike personeel, beste kwaliteit van alle inhoud. Lyk soos op die foto's. Sal definitief teruggaan en ook aanbeveel.

Neldi G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neldi G

Hemels.

Hulle het my verwagte oortref.

Jacolien P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien P

Perfekte vakansie verblyf.

Ons reis redelik gereeld na selfsorgplekke en hierdie was een van die min plekke wat werklik goed toegerus is. Die kombuis is alles van 'n goeie gehalte wat mens nodig het. Die beddegoed en elektriese komberse was fantasties. Die 2 liter drinkwater vir ons 4 per dag was effens aan die min kant. AfriCamps Klein Karoo se eie aktiwiteite is geprys vir die buitelanders en dit is nie bekostigbaar vir 'n gemiddelde gesin in my opinie nie.

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c3f27d56d9696bb6653dc2ac0cdef6ae98c06fb8a99d394db8b479968afadb849e17c76533039f2e401a5d90d3cc3425af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Cango Caves Road Buffelsdrift Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.561820822924 22.222521708004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang