Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Klein Karoo

Tentekamp
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Klein Karoo bied 'n unieke boetiek glanskamp-ervaring op 'n werkende volstruisplaas net buite Oudtshoorn, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende. Dit word omring deur wild, soos sebras, koedoes en elande.

Die kamp bied gaste 'n keuse van 12 tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Gaste kan ontspan en die son langs die gemeenskaplike swembad geniet of in die gemeenskaplike Lapa-area braai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hester L
Gesin met klein kinders
5.0
Luilekker en heerlik! Ons het heerlik gekuier en gebly. Die tent was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het vir die langnaweek was beskikbaar...
Sien meer
Aug 2024
Kylie L
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, comfortable and enjoyable. Comfortable, had everything we needed for our family trip away. It gets very cold at night, but th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hebeth J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Dit was 'n baie mooi plek gewees! Ek het lekker gebly en die diens was vriendelik!
Sep 2023
Hannari F
Saam met vriende
5.0
Wonderlike verblyf en ligging. Sien sterre.
Okt 2023
Jacques H
Gesin met klein kinders
5.0
Out in nature with beautiful views. We loved the accommodation and nature. The tent has everything we needed for a comfortable stay. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 205

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps Klein Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves-weg, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c3f27d56d9696bb6653dc2ac0cdef6ae98c06fb8a99d394db8b479968afadb849e17c76533039f2e401a5d90d3cc3425af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Cango Caves Road Buffelsdrift Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.561820822924 22.222521708004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang