Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

African Beach House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hennie S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Briljant. Stil, rustig, baie mooi en baie goed geleë, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braham D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

African Beach is baie netjies, baie goed geleë, naby die see. Stapafstand. African Beach House is baie netjies, baie goed geleë, naby die see. Stapafstand. Pluspunt vir my was toesluit motorhuis. WiFi werk, TV beskikbaar. Braaiplek en meer. Sal beslis weer gaan as ek in die Strand moet tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig, goeie atmosfeer. Baie gemaklike gastehuis. Eienaar asook personeel baie vriendelik en behulpsaam enige tyd. Groot, genoeg spasie vir familie, naby see. Ek sien julle gou weer. Goeie werk. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mason V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. The staff was exceptionally friendly and helpful. We had all the facilities we needed, including a braai and a big kitchen. The location is within walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ponie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Home away from home. A fantastic home away from home. Great location with easy access to all amenities. We visited friends in SSW and had the opportunity to sample some of the best Cape wines on offer. African Beach House suited us down to a T. Easy come and go with safe onsite parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Ideaal geleë vir vakansiegangers. Dit was heerlik om vroegoggend 'n kort stappie vanaf die see te wees. Verder is die binnebraai geriewe 'n groot gerief! Ons het goed gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diane S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Suid-Afrikaanse hartlikheid! Baie netjiese huis met vriendelike personeel en 'n hartlike verwelkoming op Kersdag. Stapafstand van die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alipio G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Excellent! Beautiful venue. It was quiet and peaceful, thank you. Gloria was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 35, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA676301f7a8bbfb9ed57bebf735a1be66fba307607d019b303d4335207142a1f9db834fe054fbde658d588bd5eecdd44fd244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 35 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1098577 18.823072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456