Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Beach House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Werner W
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig, goeie atmosfeer. Baie gemaklike gastehuis. Eienaar asook personeel baie vriendelik en behulpsaam enige tyd. Groot, genoeg spasie vir familie, naby see. Ek sien julle gou weer. Goeie werk. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mason V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. The staff was exceptionally friendly and helpful. We had all the facilities we needed, including a braai and a big kitchen. The location is within walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Suid-Afrikaanse hartlikheid! Baie netjiese huis met vriendelike personeel en 'n hartlike verwelkoming op Kersdag. Stapafstand van die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Ideaal geleë vir vakansiegangers. Dit was heerlik om vroegoggend 'n kort stappie vanaf die see te wees. Verder is die binnebraai geriewe 'n groot gerief! Ons het goed gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alipio G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Excellent! Beautiful venue. It was quiet and peaceful, thank you. Gloria was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 35, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA676301f7a8bbfb9ed57bebf735a1be66fba307607d019b303d4335207142a1f9db834fe054fbde658d588bd5eecdd44fd244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 35 De Beers Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1098577 18.823072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang