Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Breeze Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowden Park 6, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié stylvolle huis is die ideale basis vanwaar reisigers Knysna kan verken. African Breeze Guest House bied ontspannende, stylvolle verblyf in 'n heerlike omgewing.

African Breeze is in'n stil sirkel geleë, slegs ’n minuut se stap van die strandmeer af. Daar is 5 ruim kamers, party is dubbelkamers en party is 2-enkelbedkamers. Daar is ook 2 slaapbanke in die gesinseenhede. Twee van die suites (kamer 3 en 5) is onlangs opgegradeer en elkeen het nou 'n kombuisie om 'n selfsorgopsie te bied.

Gaste kan in die swembad of strandmeer afkoel of in die sitarea ontspan. 'n Smaaklike ontbyt word in ons eetarea, net langs die tuin en swembad bedien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en platskerm-slim-TV's in.

Knysna bied verskeie aktiwiteite vir almal, of jy nou wil ontspan, sport en natuur geniet, of 'n romantiese wegbreek beplan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Bowden Park 6, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Breeze Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowden Park 6, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b028c388120fb7700ea7d0c4b550739a2cbb0663827df2e47c3decf1e35b79f6f1976485e7e4bd2aa8c3910df3a56fced0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 6 Bowden Park Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0687508 23.0596491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang