Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dawn B&B

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Dawn B&B is in Calvinia, aan die voet van die Hantamberge, halfpad tussen Kaapstad en Upington geleë.

Akkommodasie bestaan uit ruim en privaat verblyf vir ontspannings- en korporatiewe reisigers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging met 'n verhitting en verkoeling, asook 'n TV met DStv-kanale en WiFi in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook tydens jou verblyf voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Alle kamers word daagliks gediens.

Volledige Engelse Ontbyt is by die tarief ingesluit. Ander fasiliteite sluit veilige parkeerplek van die straat af agter elektroniese hekke in.

Calvinia is die tuiste van die jaarlikse Hantam-vleisfees, wat einde Augustus plaasvind. Dit is ook bekend vir sy kaleidoskoop van lenteveldblomme wat saamval met die Namakwalandse blommeseisoen wat gaste van regoor die land lok.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lucinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Dawn was baie vriendelik en behulpsaam! Perfek vir oornag verblyf! Pragtige kamer! Netjies en veilige parkering!
Sep 2024
Henriette T
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Ons gasvrou was baie behulpsaam. Die eenheid het alles gebied en nog meer om enige verblyf gemaklik te maak. Die ontbyt was vre...
Sien meer
Aug 2024
Chris F
Saam met lewensmaat
5.0
Net een woord uitstekend. Was uitstekend, gasvrou was baie gaaf, kamer was puik en gerieflik, ontbyt was puik, het sommer 'n welkom gevoel en sal dit ...
Sien meer
Jul 2024
Klaas B
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale stop op die land pad. Goed ingerig. Netjies en skoon. Baie lekker oorgebly. Heerlike ontbyt.
Feb 2024
Bennie B
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Die plek is puik en die diens was topklas.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink African Dawn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d8ba3a02b73a686d0cc091daad4adff04b9034adfc3c6c13ba3fb592756f17d0774fd89ea8acdf546e06726ee589340662?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 17 Strauss Avenue Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.466908349025 19.780646693444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang